DNA Strings

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
DNA Strings
Oorsprong Stellenbosch (Suid-Afrika)
Aktiewe jare 2000 — hede
Webwerf www.dnastrings.com
Portal.svg Musiekportaal

DNA Strings is 'n Suid-Afrikaanse instrumentele musiekgroep wat in Stellenbosch in 2000 begin het as D&A Strings. Tot op hede het hulle toekennings vir Beste Regstreekse Optrede, Beste Kontemporêre Groep en Beste Kontemporêre Album en 'n GMT vir Beste Groep/Duo gewen, asook 'n nominasie vir Beste Instrumentele Album. Die groep bestaan uit vyf lede en hul musiek gebruik klanke van Ierland, Suid-Amerika, Afrika en Arabië met instrumente soos die Flamence-kitaar, viool, baskitaar, tromme en 'n verskeidenheid van perkussie-instrumente. Hulle het al opgetree in Skotland, Seychelles en die Royal Albert Hall in Engeland. Die groep het al drie ateljeealbums vrygestel: DNA Strings, El Nino, en Nomad.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap

Polecamy: Pozycjonowanie, wózki dziecięce, Kino domowe, Viagra, Kredyty