Lys van hoofstede
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
| Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word. Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë standaarde van kwaliteit waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word. |
- Let wel: Die spelling van hierdie lys lande en stede is nie almal nagegaan nie!
Hier volg 'n lys van hoofstede.
Inhoud |
[wysig] Hoofstede van Afrika-lande
Algerië - Algiers
Angola - Luanda
Benin - Porto-Novo, Cotonou (regeringsetel)
Botswana - Gaborone
Burkina Faso - Ouagadougou
Burundi - Bujumbura
Sentraal-Afrikaanse Republiek - Bangui
Comore-eilande - Moroni
Republiek van die Kongo - Brazzaville
Demokratiese Republiek van die Kongo - Kinshasa
Djiboeti - Djiboeti, Djiboeti
Egipte - Kaïro
Ekwatoriaal-Guinee - Malabo
Eritrea - Asmara
Ethiopië - Addis Abeba
Gaboen - Libreville
Gambië - Banjul
Ghana - Accra
Guinee - Conakry
Guinee-Bissau - Bissau
Ivoorkus - Yamoussoukro
Kameroen - Yaounde
Kenia - Nairobi
Lesotho - Maseru
Liberië - Monrovia
Libië - Tripoli
Madagaskar - Antananarivo
Malawi - Lilongwe
Mali - Bamako
Marokko - Rabat
Mauritanië - Nouakchott
Mauritius - Port Louis
Mosambiek - Maputo
Namibië - Windhoek
Niger - Niamey
Nigerië - Abuja
Uganda - Kampala
Rwanda - Kigali
São Tomé en Principe - São Tome
Senegal - Dakar
Seychelle - Victoria
Sierra Leone - Freetown
Soedan - Khartoem
Somalië - Mogadishu
Suid-Afrika - Kaapstad, Pretoria, Bloemfontein
Suid-Soedan - Joeba
Swaziland - Mbabane
Tanzanië - Dodoma
Togo - Lome
Tsjaad - N'djamena
Tunisië - Tunis
Zambië - Lusaka
Zimbabwe - Harare
[wysig] Hoofstede van Asiatiese lande
- Afghanistan - Kaboel
- Armenië - Jerevan
- Azerbeidjan - Bakoe
- Bahrein - Manama
- Bangladesh - Dhaka
- Bhutan - Thimphu
- Brunei - Bandar Seri Begawan
- Kambodja - Phnom-Penh
- Sjina - Beijing
- Filippyne - Manila
- Georgië - Tbilisi
- Indië - Nieu-Delhi
- Indonesië - Jakarta
- Irak - Bagdad
- Iran - Teheran
- Israel - Tel Aviv/Jerusalem 1
- Japan - Tokio
- Jemen - Sana
- Jordanië - Amman
- Kasakstan - Astana
- Kirgisië - Bisjkek
- Koeweit - Koeweit
- Laos - Vientianne
- Libanon - Beiroet
- Maldive - Male
- Maleisië - Kuala Lumpur
- Mongolië - Ulaanbaatar
- Myanmar - Yangon
- Nepal - Kathmandu
- Noord-Korea - Pyongyang
- Oesbekistan - Tasjkent
- Oman - Maskat
- Oos-Timor - Dili
- Pakistan - Islamabad
- Palestina - Ramallah, Gaza (provisorisch)
- Qatar - Doha
- Saoedi-Arabië - Riad
- Singapoer - Singapoer
- Sri Lanka - Colombo, Sri Jayawardenepura Kotte
- Syrië - Damaskus
- Tadjikistan - Doesjanbe
- Taiwan - Taipei
- Thailand - Bangkok
- Turkye - Ankara
- Turkmenistan - Asjkabat
- Verenigde Arabiese Emirate - Abu Dhabi
- Vietnam - Hanoi
- Suid-Korea - Seoul
[wysig] Hoofstede van Europese lande
- Die hoofstad van Albanië is Tirana
- Die hoofstad van Andorra is Andorra la Vella
- Die hoofstad van Belarus is Minsk
- Die hoofstad van België is Brussel
- Die hoofstad van Bosnië-Herzegowina is Sarajevo
- Die hoofstad van Bulgarye is Sofia
- Die hoofstad van Ciprus is Nicosia
- Die hoofstad van Denemarke is Kopenhagen
- Die hoofstad van Duitsland is Berlyn
- Die hoofstad van Estland is Tallinn
- Die hoofstad van Finland is Helsinki
- Die hoofstad van Frankryk is Parys
- Die hoofstad van Griekeland is Athene
- Die hoofstad van Hongarye is Boedapest
- Die hoofstad van Ierland is Dublin
- Die hoofstad van Ysland is Reykjavik
- Die hoofstad van Italië is Rome
- Die hoofstad van Kroasië is Zagreb
- Die hoofstad van Letland is Riga
- Die hoofstad van Liechtenstein is Vaduz
- Die hoofstad van Litaue is Vilnius
- Die hoofstad van Luxemburg is Luxemburg
- Die hoofstad van Masedonië is Skopje
- Die hoofstad van Malta is Valletta
- Die hoofstad van Moldawië is Chisinau
- Die hoofstad van Monaco is Monaco
- Die hoofstad van Montenegro is Podgorica
- Die hoofstad van Nederland is Amsterdam
- Die hoofstad van Noorweë is Oslo
- Die hoofstad van Oekraïne is Kiev
- Die hoofstad van Oostenryk is Wene
- Die hoofstad van Pole is Warskou
- Die hoofstad van Portugal is Lissabon
- Die hoofstad van Roemenië is Boekarest
- Die hoofstad van Rusland is Moskou
- Die hoofstad van San Marino is San Marino
- Die hoofstad van Serwië is Belgrado
- Die hoofstad van Slovenië is Ljoebljana
- Die hoofstad van Slowakye is Bratislava
- Die hoofstad van Spanje is Madrid
- Die hoofstad van Swede is Stockholm
- Die hoofstad van Switserland is Bern
- Die hoofstad van Tsjeggië is Praag
- Die hoofstad van Vatikaanstad is Vatikaanstad (die hele land is die hoofstad)
- Die hoofstad van die Verenigde Koninkryk is Londen
[wysig] Hoofstede van Noord- en Sentraal-Amerika
- Antigua en Barbuda - Saint John's
- Bahamas - Nassau
- Barbados - Bridgetown
- Belize - Belmopan
- Kanada - Ottawa
- Costa Rica - San José
- Kuba - Havana
- Dominika - Roseau
- Dominikaanse Republiek - Santo Domingo
- El Salvador - San Salvador
- Grenada - Saint George's
- Guatemala - Guatemala
- Haïti - Port-au-Prince
- Honduras - Tegucigalpa
- Jamaika - Kingston
- Meksiko - Meksiko-Stad
- Nederlandse Antille - Willemstad
- Nicaragua - Managua
- Panama - Panama
- Saint Kitts en Nevis - Basseterre
- Saint Lucia - Castries
- Saint Vincent en die Grenadines - Kingstown
- Trinidad en Tobago - Port of Spain
- Verenigde State - Washington, DC
1Israel beskou Jerusalem as die hoofstad, maar dit word slegs deur enkele ander lande erken. Die Europese Unie beskou Tel Aviv as hoofstad.
[wysig] Hoofstede van lande in Oseanië
- Australië - Canberra
- Fiji - Suva
- Kiribati - Tarawa
- Marshalleilande - Majuro
- Mikronesië - Palikir
- Nauru - geen, amptelike geboue in Yaren
- Nieu-Seeland - Wellington
- Palau - Koror
- Papoea-Nieu-Guinee - Port Moresby
- Solomoneilande - Honiara
- Samoa - Apia
- Tonga - Nuku'alofa
- Tuvalu - Funafuti
- Vanuatu - Port Vila
[wysig] Hoofstede van lande in Suid-Amerika
- Argentinië - Buenos Aires
- Bolivia - La Paz, Sucre
- Brasilië - Brasilia
- Chili - Santiago
- Colombia - Bogotá
- Ecuador - Quito
- Frans-Guyana - Cayenne
- Guyana - Georgetown
- Paraguay - Asunción
- Peru - Lima
- Suriname - Paramaribo
- Uruguay - Montevideo
- Venezuela - Caracas
[wysig] Hoofstede van provinsies, deelstate, ens.
[wysig] Hoofstede van Suid-Afrikaanse provinsies
- Die hoofstad van Gauteng is Johannesburg. (Pretoria is die nasionale hoofstad.)
- Die hoofstad van Noordwes is Mafikeng. Dit vorm 'n eenheid met Mmabatho, wat voorheen die hoofstad van Bophuthatswana was.
- Die hoofstad van Limpopo is Polokwane, wat vroeër Pietersburg genoem is.
- Die hoofstad van Mpumalanga is Nelspruit.
- KwaZulu-Natal het twee hoofstede - Natal se ou hoofstad Pietermaritzburg (die provinsie se naasgrootste stad) en Ulundi, die ou administratiewe hoofstad van KwaZulu. In 1995 het 'n kommissie van ondersoek aanbeveel dat die provinsiale regering vir tyd en wyl om die beurt in Pietermaritzburg en Ulundi vergader.
- Die hoofstad van die Vrystaat is Bloemfontein.
- Die hoofstad van die Noord-Kaap is Kimberley.
- Die hoofstad van die Wes-Kaap is Kaapstad.
- Die hoofstad van die Oos-Kaap is Bisho.
[wysig] Hoofstede van die Nederlandse provinsies
- Die hoofstad van Groningen is Groningen
- Die hoofstad van Friesland is Leeuwarden
- Die hoofstad van Drenthe is Assen
- Die hoofstad van Overyssel is Zwolle
- Die hoofstad van Gelderland is Arnhem
- Die hoofstad van Utrecht is Utrecht
- Die hoofstad van Noord-Holland is Haarlem
- Die hoofstad van Zuid-Holland is Den Haag
- Die hoofstad van Zeeland is Middelburg (Nederland)
- Die hoofstad van Noord-Brabant is 's-Hertogenbosch
- Die hoofstad van Limburg is Maastricht
- Die hoofstad van Flevoland is Lelystad
[wysig] Hoofstede van de Belgiese provinsies
- Die hoofstad van Wes-Vlaandere is Brugge
- Die hoofstad van Oos-Vlaandere is Gent
- Die hoofstad van Antwerpen is Antwerpen
- Die hoofstad van Limburg is Hasselt
- Die hoofstad van Vlaams-Brabant is Leuven
- Die hoofstad van Waals-Brabant is Waver
- Die hoofstad van Henegouwen is Bergen
- Die hoofstad van Namen is Namen
- Die hoofstad van Luik is Luik
- Die hoofstad van Luxemburg is Aarlen
- Die hoofstad van die Vlaamse Gemeenskap/Geweste is Brussel
- Die hoofstad van die Franse Gemeenskap is Brussel
- Die hoofstad van die Waalse Geweste is Namen
- Die hoofstad van die Duitse Gemeenskap is Eupen
[wysig] Hoofstede van state van die Verenigde State
- Alabama - Montgomery
- Alaska - Juneau
- Arizona - Phoenix
- Arkansas - Little Rock
- Kalifornië - Sacramento
- Colorado - Denver
- Connecticut - Hartford
- Delaware - Dover
- Florida - Tallahassee
- Georgia - Atlanta
- Hawaii - Honolulu
- Idaho - Boise
- Illinois - Springfield
- Indiana - Indianapolis
- Iowa - Des Moines
- Kansas - Topeka
- Kentucky - Frankfort
- Louisiana - Baton Rouge
- Maine - Augusta
- Maryland - Annapolis
- Massachusetts - Boston
- Michigan - Lansing
- Minnesota - Saint Paul
- Mississippi - Jackson
- Missouri - Jefferson City
- Montana - Helena
- Nebraska - Lincoln
- Nevada - Carson City
- New Hampshire - Concord
- New Jersey - Trenton
- New Mexico - Santa Fe
- New York - Albany
- Ohio - Columbus
- Noord-Carolina - Raleigh
- Noord-Dakota - Bismarck
- Oklahoma - Oklahoma City
- Oregon - Salem
- Pennsylvanië - Harrisburg
- Rhode Island - Providence
- Suid-Carolina - Columbia
- Suid-Dakota - Pierre
- Tennessee - Nashville
- Texas - Austin
- Utah - Salt Lake City
- Vermont - Montpelier
- Virginië - Richmond
- Washington - Olympia (Washington)
- Wes-Virginië - Charleston
- Wisconsin - Madison
- Wyoming - Cheyenne
Die hoofstede van die state van die Verenigde State is tradisioneel kleiner stede wat spesiaal aangewys word vir dié taak.
[wysig] Bronne
http://www.mieliestronk.com/provinsies.html by Die Mieliestronk - Met toestemming gebruik