Persies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
| Persies Fārsī, فارسی |
||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Suid-Asië | |
| Totale sprekers: | 70 miljoen[1] | |
| Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Iranies Iranies Persies |
|
| Skrifstelsel: | Arabiese alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | ||
| Gereguleer deur: | Instituut vir Persies | |
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | fa | |
| ISO 639-2: | fas | |
| ISO 639-3: | fas | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Persies (Fārsī, فارسی) is 'n Indo-Europese taal en word deur 70 miljoen mense in Iran, Afghanistan, Tadjikistan, Oesbekistan, Turkmenistan, Pakistan en Indië gepraat. Daar is baie dialekte soos Darī (درى) in Afghanistan en Tadjik (тоҷикӣ, تاجیکی) in Tadjikistan.