Bespreking:Eerste Minister
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Titel
Is hierdie titel korrek? Ek sou dink dit moet vasgeskryf wees, maar ek is nie seker nie. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 10:29, 11 November 2009 (UTC)
- My tweetalige woordeboek (Readers Digest s'n) vertaal prime minister na eerste minister, twee woorde dus. Die boek mag verouderd wees. Puvircho (kontak) 10:32, 11 November 2009 (UTC)
- Ek kan nie dink dat ek al ooit dit as een woord gesien het nie. Anrie (kontak) 10:52, 11 November 2009 (UTC)
-
- [1] Ek dink ek het hierdie twee woorde in artikels al 'n paar keer na een "gekorrigeer". — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 10:57, 11 November 2009 (UTC)