Demokrasie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Demokrasie is 'n regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem; verskansde burgerregte en vrye media. Die woord het sy oorsprong uit Grieks, δημοκρατíα wat bestaan uit δημος (die mense), en κρατειν (om te regeer), en die suffiks íα; dit beteken dus "Regering deur die mense".
[wysig] Sien ook
- Plutokrasie, regering deur die rykes
- Teokrasie, regering deur god (theos)
- Kleptokrasie, regering deur diewe